Loading…
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (Pieter Odendaal)
In die daaropvolgende gedig "reaching shore" word die beeld gebruik van mense wat deur verskillende seestrome na dieselfde strand gebring is waar hulle hulle velle en velkleure afskud: "let's kick off our fins / zip open our skins like wetsuits", lui die eerste reels van die...
Saved in:
Published in: | Tydskrif vir letterkunde 2019-09, Vol.56 (1), p.154-157 |
---|---|
Main Author: | |
Format: | Article |
Language: | afr ; eng |
Subjects: | |
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | In die daaropvolgende gedig "reaching shore" word die beeld gebruik van mense wat deur verskillende seestrome na dieselfde strand gebring is waar hulle hulle velle en velkleure afskud: "let's kick off our fins / zip open our skins like wetsuits", lui die eerste reels van die gedig waarin daar verder verwys word na die luister na mekaar se verhale rondom 'n vuur op die strand. Die slotgedigte in hierdie afdeling is na binne gekeer in dié sin dat dit handel oor 'n uitmergelende depressie, met as hoogtepunt van die groep "sy oě rus sonder" met die mooi motto uit Gil Scott-Heron wat lui "don't give up it's time to stop your falling". Die gedig "ons wou net peoples wees" bestaan byvoorbeeld uit 'n remix van whatsapp chat-fragmente wat twee geliefdes tydens die "#feesmustfall"-beweging in 2015 aan mekaar gestuur het. Die bundel is nie net bewus van die sosiale, politieke en omgewingsvraagstukke waarmee Suid-Afrika en die groter wereld te kampe het nie, maar is ook ingestel op die moontlikhede wat juis die poēsie bied om dit op kreatiewe wyse te ondervra. |
---|---|
ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |
DOI: | 10.17159/2309-9070/tvl.v.56i1.6306 |