Loading…
EVALUATING THE IMPACT OF OPERATIONAL REPORTS
Nuwe tegnologiese ontwikkelinge maak voorsiening vir 'n toename in die generering van data. Daar is П parallelle toename in sake-intelligensie stelsels. As gevolg hiervan word talle operasionele verslae deurlopend ontwikkel om bedryfsvertoning te evalueer. Baie studies noem dat datagedrewe vers...
Saved in:
Published in: | South African journal of industrial engineering 2020-11, Vol.31 (3), p.156-169 |
---|---|
Main Authors: | , , , , |
Format: | Article |
Language: | English |
Subjects: | |
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Nuwe tegnologiese ontwikkelinge maak voorsiening vir 'n toename in die generering van data. Daar is П parallelle toename in sake-intelligensie stelsels. As gevolg hiervan word talle operasionele verslae deurlopend ontwikkel om bedryfsvertoning te evalueer. Baie studies noem dat datagedrewe verslaggewing waardevolle besluitneming bevorder. Verslae moet egter evalueer word om die omvang van hul impak op bedrywighede te bepaal. Hierdie artikel gee n oorsig van huidige evalueringsmetodes, wat toon dat gebruikersopnames die meeste gebruik word. Hierdie opnames is beperk, aangesien dit slegs die gehalte van verslae aandui. Daar is min gedoen om die impak van verslaggewing te kwantifiseer. In hierdie artikel word n evalueringsmetode ontwikkel wat die kwalitatiewe en kwantitatiewe impak van operasionele verslae beoordeel. Hierdie metode word dan op gevallestudies van die bestuur van water en energie in die mynbedryf toegepas. Die kwantitatiewe impak het gewissel van R0.5 miljoen tot R7.3 miljoen en van R0.3 miljoen tot R65.0 miljoen onderskeidelik vir die twee gevallestudies. |
---|---|
ISSN: | 2224-7890 1012-277X 2224-7890 |
DOI: | 10.7166/31-3-2428 |