Loading…
FUTURE APPLICATION OF MULTISENSORY MIXED REALITY IN THE HUMAN CYBER—PHYSICAL SYSTEM
Gemengde-werklikheid is 'n opkomende tegnologie wat gebruikers se ervaring kan verbeter. Hierdie tegnologie laat mense toe om interaksie te he met virtuele voorwerpe in die regte wereld. Gemengde-werklikheid het baie potensiaal om die mens-kuber-fisiese stelsel vir verskeie vervaardigingsproses...
Saved in:
Published in: | South African journal of industrial engineering 2021-12, Vol.32 (4), p.44-56 |
---|---|
Main Authors: | , , |
Format: | Article |
Language: | English |
Subjects: | |
Citations: | Items that cite this one |
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Gemengde-werklikheid is 'n opkomende tegnologie wat gebruikers se ervaring kan verbeter. Hierdie tegnologie laat mense toe om interaksie te he met virtuele voorwerpe in die regte wereld. Gemengde-werklikheid het baie potensiaal om die mens-kuber-fisiese stelsel vir verskeie vervaardigingsprosesse te verbeter, soos beplanning, ontwerp, produksie, monitering, gehaltebeheer, opleiding en instandhouding. Hierdie studie ondersoek die ontwikkeling van gemengde-werklikheid tegnologie in vervaardiging deur П hersiening van patente in die InnovationQ-Plus databasis. Tendense in hierdie ontwikkelende tegnologie fokus op kwalitatiewe literatuurstudies eerder as op kwantitatiewe patent tegnologie ontledings. Patente wat met gemengde-werklikheid assosieer word, word gekarteer om tegnologiekenners П beter begrip van bestaande vordering en insigte vir toekomstige ontwikkeling in die bedryf te gee. So word 709 patente sistemies identifiseer en ontleed om die tendense te ontdek. Verder word bestaande patente gekarteer volgens vervaardigingsfunksies - dit word met П tegnologiefunksiematriks illustreer. Laastens word toekomstige navorsing oor mens-kuber-fisiese stelselontwikkeling identifiseer deur verskillende sintuie te gebruik om gebruikers meer sensasies te gee wanneer hulle met virtuele voorwerpe werk. Insig word spesifiek in die motor, voedsel- en drank-, en tekstielbedryf verskaf. |
---|---|
ISSN: | 2224-7890 1012-277X 2224-7890 |
DOI: | 10.7166/32-4-2551 |